Ellie Kemper

Ellie Kemper
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Claire Kemper
Geboorte 2 Mei 1980 (1980-05-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ellie Kemper (gebore 2 Mei 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bridesmaids (2011), 21 Jump Street (2012), en The Lego Batman Movie (2017), en in die televisiereeks The Office (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy